Daar is gedigte binne jou wat papier nie kan hanteer nie
~ YZ ~
Ons leef en asem woorde
~ Cassandra Clare, Clockwork Price ~
Ons lees om te weet ons
is nie alleen nie
~ William Nicholson, Shadowlands ~
Boeke Geskryf
Verskeie onderhoude op verskillende televisie- en radio stasies.
Hieronder is ‘n voorbeeld van ‘n televisie-onderhoud.
Kyk na my Kyknet-insetsel van Mei 2024, waar ek insigte oor narsisme gedeel het. Dit was ’n ongelooflike ervaring om met ’n breër gehoor te skakel!
Aangehaal in die Media
(gerangskik volgens datums gepubliseer)
Verskeie onderhoude op verskeie radiostasies.